AANSPREEKLIKHEID EN VRYWARING
Die plaas Naomi gedeete 2, distrik Harrismith, ook bekend as Vreugde Gasteplaas word betree op eie risiko en alle toerusting en geriewe word op eie risiko gebruik. Deelname aan aktiwitete is ook op eie risiko. Die Phulasso Trust (eienaar), die bestuur, die organiseerders en werknemers aanvaar geen verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir: 1. enige beserings of skade of ongesteldheid of dood wat uit die gebruik van bogemelde of besoek aan Vreugde Gasteplaas voortspruit nie, asook 2. enige verliese of skade aan die eiendom ofbesittings van ‘n gas, inwoner of besoeker al is enige van bogemelde deur nalatigheid of ‘n onregmatige daad van enigeen in diens van die eienaar, die eienaar self of persone wat andersins poog of voorgee om namens die eienaar op te tree of deur die defektiewe werking van enige apparaat, toerusting of toestel op die perseel van die eienaar. Enige persoon wat Vreugde Gasteplaas besoek vrywaar en stel die eienaar, die bestuur, die organiseerders en weknemers skadeloos van enige aanspreeklikheid en eise ten opsigte van bogemelde of enige ander gebeurlikheid. Die eienaar, die bestuur, die organiseerders en werknemers word ook skadeloos gestel vir ongerief en verliese wat gely mag word as gevolg van onderbrekings in dienste soos water, elektrisiteit, sanitasie geriewe, ens. In die geval van minderjariges vrywaar en stel die die ouers/voog/toesighouer die eienaar, die bestuur, die organiseerders en weknemers skadeloos van enige aanspreeklikheid en eise ten opsigte van bogemelde of enige ander gebeurlikheid. Die persoon wat die Aanspreeklikheid en Vrywaring vorm teken vir minderjariges en/of sy groep aanvaar aanspreeklikheid vir sodanige minderjariges en/of groep. Sodanige persoon bevestig dat hy/sy bewus is van die aard van hierdie skadeloosstelling en onderneem om hierdie inligting aan sy/haar groep oor te dra. Persone wat Vreugde Gasteplaas besoek aanvaar bogemelde vir hierdie en alle toekomstige besoeke. |
DISCLAIMER AND LIABILITY
The farm Naomi portion 2, Harrismith district, also known as Vreugde Guest Farm is entered at your own risk and all equipment and facilities are used at your own risk. Participation in activities is also at your own risk. The Phulasso Trust (owner), management, organisers and employees accept no responsibility and liability for: 1. any injuries or damage or illness or death arising from the use of the above or the visit to Vreugde Guest Farm as well as 2. any losses or damage to the property or possesions of any guest, resident or visitor even if any of the above is by negligence or wrongful act of anyone employed by the owner, the owner himself or persons who otherwise attempt or pretend to act on behalf of the owner or by the defective operation of any apparatus, equipment or device on the premises of the owner. Any person who visits Vreugde Guest Farm indemnifies and holds the owner, the management, the organisers and the employees harmless from any liability and claims in respect of the above or any other contingency. The owner, management, organisers and employees are also indemnified for inconvenience and losses that may be suffered due to interruptions in services such as water, electricity, sanitation facilities, etc. In the case of minors, the parent/guardian/supervisor indemnifies and holds the owner, the management, the organisers and employees harmless from any liability and claims in respect of the above or any other contingency. The person who signs the Disclaimer of Liability for minors and/or group accepts responsibility for such minors and/or group. Such person acknowleges that he/she is aware of the nature and consequence of this indemnity and undertakes to convey this information to his/her group. People who visits Vreugde Guest Farm accepts the above for this and all future visits. |
REËLS EN REGULASIES
Veiligheid en Rustigheid 1. Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik en deelname aan aktiwiteite is ook op eie risiko. Wees te alle tye versigtig en waaksaam teen moontlike gevare en optredes wat kan lei tot beserings, dood, verliese of skade. 2. Bestuur versigtig. Spoedbeperking 25km per uur. 3. Trappe en stoepe is glad, veral wanneer dit nat is. Wees versigtig. 4. Trappe en balkonne is nie sodanig afgeskerm sodat kleuters nie kan deurkom nie. Ouers is verantwoordelik om te alle tye behoorlike toesig te hou oor babas en kleuters. 5. Beton en geplaveide voetpaadjies is nie orals gelyk. Wees versigtig. 6. Sekere dele van die plaas bv. spruitwalle, rotse en trappe is baie steil en hoog. Wees versigtig. 7. Duik in plaasdamme en spruit is streng verbode. Ouers/voogde moet toesig hou oor kinders aangesien dammetjies nie omhein is nie. 8. Gebruik van vuurwerke is streng verbode. 9. Na twaalfuur saans moet daar stilte wees. Konsidereer asseblief heeltyd ander gaste. 10. Vreugde Gasteplaas is geleë in ‘n HOË BRANDGEVAAR AREA: i) Geen oop vure word toegelaat. ii) Daar mag slegs op aangewese plekke vuurgemaak word. iii) Rook is streng verbode in veld en in en naby geboue. iv) Rokers moet aangeduide rookareas gebruik. Ablusiegeriewe 1. Hou storte, toilette en badkamers skoon. 2. Ons gebruik 'n septiese tenk sisteem. Moet nie sanitêre en vreemde items in toilette wegspoel nie. 3. Vermy lang stort sessies om warm water vir die ander gaste te verseker. 4. Voorskoolse kinders moet deur ‘n volwassene na die ablusieblokke vergesel word. Omgewing / Algemeen 1. Aangesien daar bedreigde spesies en vryloop hoenders op plaas is, word GEEN troeteldiere toegelaat nie. 2. Moet nie papiere, blikkies, plastiese- en glasbottels en ander items rond strooi nie. Plaas dit in vullisdromme. 3. U aandag word gevestig op die bepalings van artikel 45, 46 en 47 van Wet 27 van 1989 wat oor die gebruik en misbruik van drank handel. Reg van toegang word voorbehou. ‘n Persoon wat hom na oordeel van die bestuur of enigeen van sy personeellede wangedra, moet op versoek die terrein verlaat en geen gelde is terugbetaalbaar nie. 4. Addisionele reëls vir groepe wat vir lang periodes tuisgaan is van toepassing. |
RULES AND REGULATIONS
Safety and Peace & Quiet 1. All facilities are used at own risk and participating in activities is at own risk. At all times be careful and vigilant against possible threats and actions that could result in injury, death, loss or damage. 2. Drive carefully. Speed limit is 25 km ph. 3. Stairs and porches are slippery especcially when wet. Be careful. 4. Stairs and balconies are not shielded such that toddlers can not get through. Parents are responsible for keeping proper supervision of babies and toddlers at all times. 5. Concrete and paved walkways are not everywhere smooth. Be careful. 6. Some portions of the farm eg. river walls, boulders and stairs are very steep and high. Be careful. 7. Diving in farm dams and river is strictly prohibited. Ponds are not closed off therefore parents/guardians must take care of children. 8. The use of fireworks is strictly forbidden. 9. After midnight there should be silence. Please consider at all times other guests. 10. Vreugde Guest Farm is located in a HIGH FIRE HAZZARD AREA: i) No open fires are allowed. ii) There may only be fire on designated sites. iii) No smoking in grass lands and in and near buildings. iv) Smokers must use designated smoking areas. Ablution Facilities 1. Keep showers, toilets and bathrooms clean. 2. We use a septic tank system. Do not through sanitary and foreign items in toilets. 3. Avoid long shower sessions to ensure hot water for the other guests. 4. Preschool children visiting the ablution facilities have to be under adult supervision at all times. Vicinity / General 1. There are endangered species and free range chickens on the farm, therefore NO pets are allowed. 2. Do not through paper, cans, plastic- and glass bottles around. Put it in the rubbish bins. 3. Your attention is drawn to the terms of section 45, 46 and 47 of Act 27 of 1989 concerning the use and abuse of alcohol. Right of admission reserved. Anyone who, in the opinion of management, or any of its staff members misbehaves will be asked to leave the premises, and no fees are refundable. 4. Additional rules for groups staying for long periods are applicable. |