FAMILIE STUDIOS
(Family Studios)
Die familiestudios is selfsorg eenhede en etes word nie verskaf nie. Die studios beskik oor 'n kitchenette met klein yskas, ketel, basiese eetgerei en mikrogolfoond vir die warm maak van voorafbereide/wegneem etes. Braaigeriewe is beskikbaar.
Studios is nie toegerus met TV nie.
Studios is nie toegerus met TV nie.
Studio 7 - Familie (Family)
Slaap 2 tot 4 persone
Slaap 2 tot 4 persone
R850 vir eerste twee persone per nag
Kinders 3 tot 12 jaar: R150 per nag Addisionele volwassenes kan wel toegelaat word in familiestudios. Let egter daarop dat die stapelbeddens aanbeveel word vir kinders. Eksta volwassenes: R200 per persoon per nag. Die studio het 'n privaat ingang met toegang tot 'n lieflike binnehof, twee enkelbeddens en 'n stapelbed met en-suite badkamer met slegs 'n stort. Beddegoed en handdoeke word verskaf. |
______________________
Studio 8 - Familie (Family)
Slaap 2 tot 4 persone
Slaap 2 tot 4 persone
R850 vir eerste twee persone per nag
Kinders 3 tot 12 jaar: R150 per nag Addisionele volwassenes kan wel toegelaat word in familiestudios. Let egter daarop dat die stapelbeddens aanbeveel word vir kinders. Eksta volwassenes: R200 per persoon per nag. Die studio het 'n privaat ingang met toegang tot 'n lieflike binnehof, twee enkelbeddens en 'n stapelbed met en-suite badkamer met slegs 'n stort. Beddegoed en handdoeke word verskaf. |
Sien ook KOTHUIS wat as eenheid beskikbaar is teen R1,500 per nag vir tot 5 persone.
Vir Bespreking Skakel of WhatsApp:
Katie Joubert
082 415 6311
Katie Joubert
082 415 6311
of druk op skakel om te elektronies te bespreek